Baba Kamer stel

Meubel-stel

Produkbeskrywing

Die Baba kamer stel is ’n perfekte meubel stel om in jou Sylvaniaanse Familie huis te plaas. Die stel bestaan uit ’n wiegie, hoë stoeltjie en glyplank vir ’n oulike babakamer. Die speel mobiel kan aan die wiegie vasgemak word. Bykomstighede soos ’n baba bottel, bordjie en speelgoed is ook ingesluit. Voeg die Baba Hoë stoeltjie en Baba Klimraam by vir ’n vroliker babakamer. Kombineer met verskeie huise, meubels en karakters vir selfs meer pret (als afsonderlik te koop).

Inhoud van boks

Wiegie, speel mobiel (paal, draaistuk, arms, krap speelding, vissie speelding, hoender speelding, skoenlapper speelding), glyplank, hoë stoeltjie, matras, bed deken, kussing, foto album, bal, sagte speelding, ratel, beker, bordjie, lepel (totaal 20 stukke)

Item Code : 5288
  • Kippel dit alles!