Klavier en Lessenaar stel

Meubel-stel

Produkbeskrywing

Die Klavier en Lessenaar stel is ’n perfekte meubel stel om in jou Sylvaniaanse Familie huis te plaas. Die stel bestaan uit pragtige meubels vir ’n kind se kamer in wit en pienk. Die lessenaar het drie laaie wat regtig kan uittrek. Jy kan die sleutelbord, pedale en opslaanbord van die klavier verwyder en weer terugplaas. Klein bykomstighede soos ’n lamp, aardbol, boeke en potlode is ook ingesluit. Kombineer met die Slaapkamer en Spieëltafel stel vir meubels in bypassende kleure. Speel saam met verskeie huise, meubels en karakters vir selfs meer pret (als afsonderlik te koop).

Inhoud van boks

Klavier, klavierstoel, lessenaar, stoel, aardbol, vullis drommetjie, pophuis, penstaander, gekleurde potlood (geel), gekleurde potlood (pienk), potlood skerpmaker, lamp, boek x2, inkleurboek, lessenaarmatjie, bladmusiek, notaboek x2, kalender (totaal 20 stukke)

Item Code : 5284
  • Kippel dit alles!